Herbou

Ek is terug. Ek het my blog weer nodig en ek wil weer skryf. Ek dink daaraan om hom so bietjie op te ruim. Van die ou inskrywings is te pretensieus of vervelig. Ek wil eintlik net die goeies ten toon stel. Maar vir nou moet ek eers so bietjie stoom hier afblaas. Ek sit alleen in my kamer en my maag kreun van die pyn.

4 Responses to Herbou

  1. Carel sê:

    Hoekom is jou maag seer?

    • kaneelsuiker sê:

      Haha. 🙂 Dis elke keer so! Dis nie dat ek nie skryf nie, ek maak net bitter min ‘n storie of gedig klaar. Hulle lê soos geraamtes op my desktop in .txt

Lewer kommentaar