My koudbloedige maters

DSC01093b
Panther Chameleon (Furcifer pardalis)

DSC01095b
Bearded Dragons (Eintlik ‘n groot risiko om aan te hou, hulle kan ontsnap en die fynbos ekosisteem ontwrig)

DSC01104b
Yemen Desert Chameleon (Chamaeleo calyptratus)

DSC01101b
Madagascan plated lizard (Zonosaurus karstenii)

Al hierdie knape het ek by Butterfly World naby Stellenbosch afgeneem. Hulle is daar gerehabiliteer na smokkelaars hulle by die O.R. Tambo-lughawe verlaat het.

7 Responses to My koudbloedige maters

  1. Sonkind sê:

    O neeee!!! Ek gril my in ‘n ander bloedgroep in. Het jy al daai slange by Ratanga gesien, oppad na die Cobra ride toe?

    • MaanKind sê:

      Ne, Sonkind, nee, hulle is tog te sweet! Ek ry sommer eerste geleentheid Butterfly World toe, ons was nog nooit daar nie.

      • kaneelsuiker sê:

        Maan, julle moet beslis gaan en neem kinders saam. Dit maak ‘n lekker Saterdag middag trippie en is goedkoop. As julle daar is, praat met die opsieners, hulle deel graag hulle kennis en soms haal hulle die likkewane, slange of tarantulas uit as mens dit wil vashou.

    • kaneelsuiker sê:

      Oooh, ja ek het al. Vir slange is ek skytbang, maar hulle fassineer my ook net soveel. Ek gril vir klein slangetjies, maar die grotes is awesome. Hulle krul so om jou lyf😀

  2. Faaaarrrkkk… Jy moet tog asseblief ‘n PGGVDS op sit dan weet Girlie moet nie kom loer nie!

    Wag… laat ek net eers droee klere gaan aantrek.

  3. illuminerend sê:

    Hulle is asemrowend pragtig! Sjoe!!
    xx xx xx x xx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: