Hearts linked

hearts-linked

Ek is oor die algemeen nie ‘n fan van hartjies en sterretjies nie, maar hierdie prentjie het wel my aandag getrek.

4 Responses to Hearts linked

  1. ELF sê:

    “Ek is oor die algemeen nie ‘n fan van hartjies en sterretjies nie, maar hierdie prentjie het wel my aandag getrek.” –> Ditto.

    Ek glimlag net stilweg vir daai silver skuiwers. Die altyd teenwoordige oop agterdeur. Enough said ..😉

  2. illuminerend sê:

    janee

  3. annderster sê:

    🙂 dis mooi. en die silwer skuiwers, elf? hulle is vir veiligheid.

  4. kaneelsuiker sê:

    Die feit dat enigeen van die twee die vryheid het om te kan unclip is wat vir my die prentjie maak.

    Soos jy tereg sê annderster, daar sal altyd ‘n potensiële vervanger wees.

    Die beloning vir ‘commitment’? Dit is ‘n ander konsep wat moeilik uitgebeeld word, maar ek sal so bietjie rond grawe tussen deur my toetse.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: