Terapie in eenvoudige dinge

My lys van dinge met ‘n terapeutiese, kalmerende effek

Slaap (8 ure ‘n dag)
Sjokolade
‘n Warm bad (Ek stort 99% van die jaar)
‘n Koue bier na ek lank gewerk het in die son
Visvang op ‘n boot
Piekniek
Skottelgoed was
In ‘n vuur in staar
Om oor gevoelens te praat/blog
Om masseer te word (moontlik my gunsteling ding op aarde)
Wakeboard of waterski op ‘n windlose dag
Om in die see te dryf terwyl branders my rondskommel (Ooskus, nie koue Weskus nie)
Pantoffels
Om net aan hierdie goed te dink

Die lysie sal nog groei, deel gerus jou kalmeer-medisyne hier:

12 Responses to Terapie in eenvoudige dinge

  1. angelthinking sê:

    xnixw lysiex
    xek hou van classic fmx
    xslaapx
    xroomx kaasx
    xwynx stink kaasx
    xkerse en wierook x

    en liefde maak met my ..
    hubblu bubblie
    😆

  2. kaneelsuiker sê:

    Yes, that’s what I’m talking ‘boot!

  3. ‘n beker koffie in die oggend.
    pannekoek
    op my rusbank te le^ en boeklees.
    Tjoepstil en alleen vroeg in die oggend in die natuur te sit en te sien hoe die son opkom.

    • kaneelsuiker sê:

      Dit klink goed. Ek het juis netnou vir my ‘n pannekoek met kaneelsuiker gemaak en dit het vir my heil gebring vir 5 minute… en toe kom die sooibrand.😛

  4. Weet nie so mooi van die skottelgoed was nie🙂

  5. Skottelgoed was, verseker (hoewel ek self nie weet hoekom nie).

  6. Het geraai dat jy van pannekoek moet hou as jy jouself kaneelsuiker noem. Snaaksgenoeg, teveel soetgoed gee my ook sooibrand, maar ek kan nou maar eenmaal nie daarvan wegbly nie.

    Dankie dat jy my uit die SPAM gered het. Ek land kronies daarin.

  7. Wipneus! sê:

    Tjoepstil agter my teleskoop, net ek en die sterre.
    ‘n Bad oorlopens toe vol bubbles en lekkerruik kerse.
    Mooi boek en lekker Lindt sjokelade. 😛
    My tuin.

  8. * Koue bier terwyl ek in ‘n lekker warm bubble bath sit (Jy kan bier wel met wyn of koffie vervang)
    * Musiek en my oorfone
    * Snaaks genoeg ook iets om skoon te maak
    * Popcorn
    * Smarties!!!!!!
    * My kieter
    * Kaalvoete op sagte gras

    ** Ek smag na genoeg slaap** Ek is ‘n baie nicer mens met genoeg slaap in😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: