Waarom ‘n blog?

Ek dink te veel. Ek wil hê dit moet uit. Hier gaan ek ontlaai en al my gedagtes en emosies probeer uitdruk, want my kop raas van disorganisasie. My brein is ‘n jong, groeiende biblioteek met rakke wat omgekeer is en ou boeke wat stof opgaar. Ek gaan ‘n bietjie orde skep en nuwe rakke inbring, sodat die nuutste hoofstukke van my lewe beter dokumenteer word vir makliker toekomstige gebruik. ‘n Bonus sal wees as ek met wildvreemde linge kan gesels oor my ervarings, want facebook is te direk op my persoon gerig. Hierdie blog bied ‘n mate van anonimiteit. Vir nou gaan ek egter eers hierdie opset uittoets.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: