Digter

As jy jouself as ‘n digter verbeel,
Gaan loop eers op die strand.
Bou jou grootste, mooiste sandkasteel
En breek hom met jou hand.

4 Responses to Digter

  1. Son says:

    Is dit nou vir al ons “wannabe” digters bedoel? ;-) (Bly jy skryf weer)

    • kaneelsuiker says:

      Hahaha, Sonkind! Neewat, dit is maar net die proses om aan ‘n gedig te skaaf en soms te skrap vir iets beters. Ek sal mos nie jou skills so geringskat nie ;)

  2. ingesluit van gevoelings says:

    Ek het so baie om te se. Maar dit is weg gesluit in my hart hoe ontsluit ek dit, dit maak my in n hoek weg kruip.

    • kaneelsuiker says:

      Sommige van ons geheime is beter om te begrawe as om te openbaar. Sommige is stories, wat soos stuifmeel die lug in kan waai en miskien êrens ‘n verskil aan ‘n ander plantjie kan maak.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.