Daar is niks so teer en niks so sterk.
Soos ‘n seepbel met ‘n diamant vlerk.
As jy dit voel, dan voel dit reg,
Maar sê te vroeg dis daar, dan is dit weg.
Daar is niks so seer en niemand so swak
Soos wanneer jy die skerwe eet en kak.
Daar is niks so teer en niks so sterk.
Soos ‘n seepbel met ‘n diamant vlerk.
As jy dit voel, dan voel dit reg,
Maar sê te vroeg dis daar, dan is dit weg.
Daar is niks so seer en niemand so swak
Soos wanneer jy die skerwe eet en kak.
Interesant.